Gedigte Menseskets April 12, 2019 Share Share on Facebook Share on Twitter Pinterest Email kinders in die see speel almal mee op en onder water spoel soos jellievis heen en wee vroue in die see skree oor golfie oor hul toontjie soos wit vlae wapper in wind manne in die see speel ver op en onder water soos poue wat wil pronk gedigte 0 Author Susann Susann is a travel, parenting, beauty and lifestyle blogger in Johannesburg, South Africa. Website Related Posts Ek is August 23, 2023 Jy weet waarvan ek praat. August 30, 2019 gebed August 27, 2019 Write A Comment Cancel Reply Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.