Category

Infertility

Category

After 9 months on the road with a fertility clinic we moved to another – without really doing anything but spend money with them. The last straw was when I had to drive to the clinic to get results from Lancet 1 floor down from the clinic – to the clinic. Seriously, you would think that these people would try to not let people like me have to jump through hoops, leave countless messages and emails that never get replies – makes sense, doesn’t it?

I am really just tired of hearing that everything will work out for the best. I am not inclined to accept the cards dealt, so why would I settle for “working out for the best”. I want my own kid dammit. I don’t want to adopt and I don’t want to use donor eggs. The best is my own kid, with my genetics.

Through the last 9 months I learnt that you cannot rely on anyone to be there for you – this includes family and friends. Most of all I learnt that gynaecologists are overpriced doctors that could have prevented this if they had worried less about seeing a patient every 30 minutes and charging for it – and just doing their jobs.

 

 

Getting the word out that a surrogate is needed seems to be one of the biggest undertakings I have ever attempted, but when you have no volunteers from your family or friends…

Like this Facebook page and help share the posts to find a surrogate for us.

Share this page with your friends on Facebook or Twitter by using the following:
#mykidwillbe #surrogatewanted

 

Op 35 het dit nog nie gebeur, jy weet, die groot wonderwerk. Pienkvoete. Kinders.

Jou hart voel sommer seer daaroor, maar jy bly maar stil en hou dit vir jouself, want dis makliker en jy’t nie rerig lus om heeltyd gevra te word daaroor nie.

Die hartseer van stilbly

By familiebyeenkomste is jy die een wat sonder kinders arriveer en heeltyd gevra word wanneer julle dan met ‘n familie gaan begin. Dis nou tot jy eendag besluit jy gaan vra wanneer hulle beplan om dood te gaan want dis die natuurlike volgende stap vir hulle.

Dis moeilik as jy die enigste is sonder kinders (buiten nou die niggies en nefies wat nog op skool is) en.

Die dolk in jou hart word ook net so lekker gedraai as jou 20-jarige niggie sommer gou een het voor haar 21ste verjaarsdag. Voor jou hart weet jy dat sy dit gedoen het om die kêrel te hou en dat hulle nie naastenby vir ‘n kind die kanse kan gee in die lewe wat jy sou kon gee.

Jaloesie is maar lelik, is dit nie?

Dan, as jy nou die laaste een is in jou vriendekring wat sonder kinders is (en ek sluit die uit wat nog nie wil kinders hê) dan raak dit al moeiliker om opgewonde te raak om te kuier saam almal.

Die nuus

Daar is dinge in die lewe wat jy nie wil hoor nie en dan is daar dinge wat jy moet aanvaar en aanbeweeg daarvan.

Die slegte nuus is dat ek basies ‘n onbewoonbare planeet is wat meer medikasie en operasies gaan benodig om ‘n skrale kans te hê om self kinders te hê. Net om die kersie op die koek te sit, het ek daaglikse inspuitings wat voorlê om meer eiers te produseer (want ek het blykbaar soveel soos iemand wat aan aftree dink) en dan later sal daar toetse op die goed gedoen word om te sien of hulle bruikbaar is. My suster wil skenk as dit nodig is. Die kort en lank is dat ‘n surrogaat sal moet instaan so ek gaan nooit rekmerke hê nie en ek hoef ook nie self belaglike wye klere te dra nie. Ons vat net ‘n asemskeppie voor ons met die proses begin.

Om te deel

Jy sal verwag dat as jy iemand vertel van jou groot hartseer dat jy net ‘n bietjie medelye of takt van hulle kan verwag, maar blykbaar is dit nie altyd die geval nie.

My suster het saam my oor die foon gehuil. Dit het my net harder laat huil.

My beste vriendin van skooltyd het dalk nie mooi gedink voor sy die boodskap getik het nie, maar dit het seergemaak. Sy het gesê dat “die Here weet wat die beste vir my is”. Op daardie oomblik het ek gevoel ek wil haar aan haar strot gryp en vra – gaan jy ook dink die Here weet wat beste is vir jou as hy nou jou 2-jarige laat doodgaan? Rerig?

Dit was effens moeiliker om my ma te vertel met hul swak selfoonseine. Sy was maar versigtig met haar woorde, want sy het eenkeer tevore probeer vra en is gesê om dit net te los. Sy kan my pa vertel, want ek kan nie die hele storie teveel bly oorvertel. Ek moes ook net maan dat dit nie verder bespreek kan word met ander familie en dat as ek nuus wil deel sal ek – moenie my vra nie.

I have been wondering about the point of it all quite a bit lately. We get up 5 days a week to work to have 2 days of weekend and 15/18/21 days of leave. We get up early to miss traffic just to get stuck in it on the way home. All the while we are getting older and then we die.

Maybe I am just being dark about it all. Maybe this is the way life is supposed to be for ordinary folk?

Maybe I am just depressed about having to start fertility treatments in the new year and anticipate having to use all my savings and not being able to travel much. Maybe that is it.