Daardie vye op my grootouers se plaas is ‘n metafoor vir hoe ‘n mens moet lewe. Pluk dit terwyl jy kan. Eet dit terwyl dit lekker soet is. Wag vir die volgende seisoen.