Wanneer ons saam bang raak om teen die natuur te bly veg, nagte sonder slaap. Saam vuil word van die swart roet. Saam die reuk van brand ruik en proe selfs dae na die verwoesting. Wanneer naamlose skenkings kom van voer regdeur die land…
Ek wil hê dat die wêreld moet weet dat my mense daagliks in my land vermoor word terwyl die regering te bang is om iets te doen, omdat hulle steun kan verloor.